“Circle of Life” Earings - Pre-Orders only (December Special)

  • Sale
  • Regular price R 780.00


My Nooi

My Nooi is ń reeks uit my hart vir julle dames daarbuite.

Die talent om juwele te maak het ek nie MAAR ek glo daaraan dat God vir ons almal talente gegee het, ons mekaar daardeur kan ondersteun soos wat ek en die pragtige talentvolle juwelier @mandimalherbe gemaak het.
Sy het ń unieke ontwerp spesiaal vir #MYNOOI gemaak sodat elkeen wat dit dra altyd iets het om te onthou. Jy is uniek en dat jy deur jou eie siklus van jou lewe gaan.

“Circle of Life”

Soos almal het ek ook goeie en lae oomblikke al gehad in my lewe - soms baie rebels geraak met hoekom vrae maar net weereens besef het dat net soos daar in die verlede siektes en tye van hartseer was, dit alles deel van die lewe is. Daaruit moet ons groei en sterker word. The Circle of Life …… en die belangrikste deel daarvan is om te onthou dat God jou staande sal hou en dat Hy sal voorsien.

“Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting! Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor. Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra.”
‭‭JEREMIA‬ ‭29:11-13‬ ‭AFR83
💍 - @mandimalherbe

Material: Sterling silver with white zirconias.

Exclude: Courier Services within South Africa.