SNAPSHOT RUHAN DU TOIT
“Snapshot Ruhan du Toit” is ‘n kompetisie waar jy kans staan om R5000,00 te wen as jy die Ruhan du Toit motor iewers sien, afneem en die instruksies volg.
Onthou die volgende termes en voorwaardes geld natuurlik vir jou om te kan wen:
-
Volg die skakel om in te skryf:
-
Gaan like en volg beide Ruhan du Toit & Gys Pitzer Motors blaaie op Facebook & Instagram - Die regte skakels is beskikbaar op die Ruhan du Toit web blad met jou inskrywing - maak seker jy volg die regte blaaie anders is jou inskrywing nie geldig nie
-
Share dan jou foto op jou sosiale media waar jy Ruhan du Toit & Gys Pitzer Motors tag en die volgende #’s ook deelmaak van jou post. #ruhandutoit #gyspitzermotors #(die dorp waar jy die foto geneem het)
-
Kompetisie skop af 4 Maart & sluitingsdatum is 24 Mei 2024 - Wenner word aangekondig 31 Mei 2024 by Gys Pitzer Motors in Silverlakes
-
Die R5000,00 WENNER word bepaal deur ‘n GELUKKIGE TREKKING - Indien jy naby die Gys Pitzer Motors Silverlakes tak is op die 31ste Mei, is jy welkom om deel te wees van die trekking. Onkostes is vir jou eie sak.
-
Geen Gys Pitzer Motors & Ruhan du Toit personeel en naaste familie mag deelneem aan die kompetisie nie.
-
Met jou inskrywing word jou inligting automaties deel van ons data basis en gee jy ons toestemming om jou naam, van en foto op sosiale media te gebruik.
-
Jou veiligheid is vir ons belangrik - moet nie bestuur en jou foon gebruik nie.
-
En onthou “ Just have fun” !!!!!!