
DIE MAN AGTER DIE STEM
Ruhan du Toit, wat veral bekend is vir sy aangrypende vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel-treffer, The Sound of Silence en sy onlangse Afrikaanse treffer “As jy dink jy weet”, het beslis geen bekendstelling in musiekkringe nodig nie.
Sy unieke vieroktaafstem, vermoë om in ses tale te sing en natuurlike talent agter die kitaar en verskeie ander musikale instrumente, het reeds vir hom baie deure oopgemaak en vir
hom ’n permanente plek in die harte van Suid-Afrikaanse en Internasionale musiekliefhebbers verseker....
Subscribe to our newsletter
Promotions, new products and sales. Directly to your inbox.